# Rusland het die beroepsdiplomaat, Alexander Darchiev, as nuwe ambassadeur in Amerika aangewys. Die pos was sedert verlede jaar vakant en sy aanstelling is ʼn bewys die spanning is minder. Die Amerikaanse president, Donald Trump, probeer sedert die begin van sy termyn om gespanne betrekkinge met Moskou te herstel, nadat president -Vladimir Putin uitgereik en hoëvlak-samesprekings vir die eerste keer kon plaasvind sedert Rusland se 2022-offensief in Oekraïne. Putin het sy voormalige gesant na Washington, Anatoly Antonov, verlede Oktober teruggeroep, maar het weens die bilaterale konflik in Oekraïne nie ‘n plaasvervanger benoem nie.
Rusland benoem nuwe Amerikaanse ambassadeur as verdere teken van verligting van spanning