# Die Rural Health Advocacy Project vra vir ‘n politieke verbintenis om MIV/Vigs voor 2030 uit te wis. Die direkteur, Russel Rensburg, het ná USAIDS se impakverslag die behoefte beklemtoon vir volhoubare finansiering vir MIV-behandeling. Rensburg sê dit is merkwaardig dat meer as 77-persent van Suid-Afrika se inwoners weet wat hul MIV-status is. Hy beklemtoon dat bewysgebaseerde behandeling en bemagtigde gemeenskapsnetwerke noodsaaklik is om UNAIDS se teikens van 95-95-95 te haal:
Rural Health Advocacy Project vra politieke wil en befondsing om MIV/Vigs vóór 2030 uit te wis [KLANK]
ENG-RensburgOnHIV