Skip to content

Rugby: Zain Davids speel in 50ste toernooi nadat Snyman Blitsbok-groep vir Perth aanpas [KLANK]

# Rugby: Die sewes-losvoorspeler, Zain Davids, speel volgende week in Perth in sy 50ste Sewestoernooi, in die derde toernooi van die 2024-’25 seisoen. Blitsbok-afrigter, Philip Snyman, het drie veranderings aan sy wengroep aangebring en verwelkom Selvyn Davids, Ronald Brown en Ryan Oosthuizen terug. Mfundo Ndhlovu en Tristan Leyds is weens beserings nie oorweeg nie. Die Blitsbokke speel in die groepsfase teen Amerika, Australië en Argentinië. Snyman was vol lof vir Davids se leierskap as medekaptein:

ENG-SnymanOnTeam