Skip to content

Rugby: Wallabies-nommer agt kry groot manne jammer onder nuwe reëls

# Rugby: Die Wallabies se nommer agt Harry Wilson kry die voorry jammer wat die meeste sal lei onder die nuwe reëls van die Rugby-kampioenskap, wat Saterdag begin. Dit behels ‘n 30-sekonde tydsbeperking om skrums en lynstate te vorm. Wilson is bly die spel word vinniger gemaak, maar glo dit sal die stutte en die haker swaar tref omdat hulle rieme na die skrums sal moet neerlê. Doelskoppers kry ook net 60-sekondes vir ‘n doel- of strafskop, en die 20-minute rooikaart sal onder sekere omstandighede geld.