Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Rugby: Vraagteken oor Haaie wat nie mas opkom nie [KLANK]

# Rugby: Die Haaie beleef ‘n nagmerrie in die Verenigde Rugby Kampioenskap, met net een oorwinning en nege nederlae. Afrigter John Plumtree sê hy weet die uitslae stem nie ooreen met die verwagtinge vir so ‘n sterk groep vol Springboksterre nie. Die oud-All-Black-hulpafrigter gee toe die seisoen is frustrerend, maar hou vol dinge sal volgende seisoen verbeter:

ENG John Plumtree