Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Rugby: Springbok-vrouespan wil toer op hoogtepunt afsluit [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-vrouespan is vasbeslote om hulle Europese toer op ʼn hoogtepunt af te sluit en Saterdag ʼn sterk vertoning teen Amerika te lewer. Hulle het verlede naweek hulle eerste toets van die seisoen gewen toe hulle met Spanje afgereken het. Die toets in Londen sal die sesde tussen die twee lande wees en volgens die Springbok-vroue se hulpafrigter, Franzel September, sal dit ʼn produktiewe drie weke op toer afsluit:

AFR SeptemberOnClash