Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Rugby: Springbok-vrouespan is gereed om Amerika te pak wat hoër op die ranglys is

# Rugby: Die Springbok-vrouespan se hoofafrigter, Louis Koen, het Aseza Hele by die beginspan vir vanmiddag se toets teen Amerika in Londen ingesluit. Hele vervang Anathi Qolo op nommer agt, terwyl Asiphe Mayaba as regtervleuel terugkeer om Maceala Samboya se plek in te neem. Die span hoop om voort te bou op hulle oorwinning van 15-13 verlede naweek teen Spanje. Die Amerikaanse Eagles is negende op die wêreldranglys en Suid-Afrika 12de.