# Rugby: Wêreld-Rugby het veranderings aan die formaat vir 2027 se Wêreldbekertoernooi vir mans in Australië aangekondig en die aantal spanne van 20 tot 24 te vermeerder. Twaalf spanne, insluitend Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Ierland en Engeland, het regstreeks gekwalifiseer deur in die boonste drie van hulle onderskeidelike groepe te eindig op verlede jaar se toernooi in Frankryk. Wêreld-Rugby se uitvoerende hoof, Alan Gilpin, sê die 12 ander lande sal ‘n internasionale kwalifiseringsproses deurgaan:
Rugby: Nog lande staan nou ‘n kans om vir die Wêreldbekertoernooi vir mans te kwalifiseer [KLANK]
ENG GilpinOnQualification