# Rugby: Die Springbok vrouespeler Micke Gunter sê sy is dankbaar om terug in die span te wees. Haar internasionale debuut vir die nasionale span teen Kenia in Augustus, het ‘n skrale twee minute geduur voordat sy met ‘n kniebesering die veld moes verlaat. Die span berei voor vir Sondag se vriendskaplike wedstryd teen Engeland se onder-20 span in Londen. Gunter sê sy het baie hard gewerk om weer fiks te word en sy kan nie wag om weer te speel nie:
Speel klankgreep: ENG GunterOnInjury