# Rugby: Wêreldrugby se Onder 20-kampioenskap wat deur Stad Kaapstad ondersteun word, word vandag op die Kaapstad- en die Athlone-stadion afgesluit. Die toernooi van 24 wedstryde het die afgelope drie weke plaasgevind. Die Junior Springbokke skop die aksie af wanneer hulle vanmiddag twee-uur met Wallis kragte meet vir die sewende plek. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die kampioenskapswedstryd tussen Frankryk en Engeland begin sewe-uur:
Rugby: Kaapstad sluit Wêreldrugby se Onder 20-kampioenskap af [KLANK]
AFR SmithOnChampionship