Skip to content

Rugby: Haaie hoop om terug te kom op die wenpad teen die Leeus [KLANK]

# Rugby: Die Haaie hoop om weer terug te kom op die wenpad wanneer hulle vanmiddag in Durban die Leeus pak in ‘n Verenigde Rugbykampioenskaps-kragmeting. Die span is op die oomblik heel onder aan die punteleer nadat hulle net een van hulle vorige agt wedstryde kon wen. Die Springbokslot Eben Etzebeth is terug nadat hy verlede week se nederlaag teen die Stormers in Kaapstad weens ‘n maagaandoening misgeloop het. Die afrigter, John Plumtree, glo vandag se wedstryd is ‘n kans om hulle lot om te swaai:

ENG John Plumtree