Skip to content

Rugby: Glasgow Warriors vervang Leinster bo-aan VGK-punteleer

# Rugby: Glasgow Warriors is die nuwe voorlopers op die VRK-punteleer, nadat hulle Leinster verbygesteek het. Leinster is nou slegs een punt voor die heersende kampioen, Munster, wat agtereenvolgende bonuspunt-oorwinnings in Suid-Afrika behaal het deur die Leeus te klop. Die Bulle lei die Suid-Afrikaanse spanne op die punteleer in die vierde plek, die Stormers is vyfde, die Leeus elfde, en die Sharks in die 13de plek onder die 16 spanne.