# Rugby: Die veelsydige Springbok-agterspeler Sacha Feinberg-Mmgomezulu het gewys hy’s ‘n speler van gehalte tydens die naweek se teleurstellende nederlaag met ‘n enkele punt teen Ierland, waarmee die reeks gelykop geëindig het. Die 22-jarige is by die diepkant ingegooi toe Willie le Roux in die tweede minuut beseer is. Hy het op die bank begin in al drie vanjaar se toetse, maar meen hy was Saterdag al meer op sy gemak soos die wedstryd gevorder het:
Rugby: Feinberg-Mmgomezulu het sy Springbok-gehalte bewys [KLANK]
ENG Sacha Feinberg-Mmgomezulu