Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Rugby: Cheetahs klop vasberade Boland in SA Bekerwedstryd in Bloemfontein

# Rugby: Die Cheetahs se SA Beker-veldtog het gisteraand in Bloemfontein met ‘n oorwinning afgeskop toe hulle die Boland Kavaliers met 38-7 geklop het. Die Cheetahs moes hard werk vir die wen en is fisies uitgedaag deur die span van Wellington. Die Cheetahs het ses drieë gedruk waarvan vier verdoel is deur die veteraan Ruan Pienaar, teenoor een verdoelde drie deur Boland.