Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Rugby: Blitsbokke pak Australië vanmiddag in kwarteind van Singapoer-sewes

# Rugby: Die Blitsbokke kom vanmiddag te staan teen Australië in die kwarteindstryd van die Singapoer-sewes, nadat hulle vroeër vir Frankryk 20-19 geklop het in ‘n opwindende wedstryd. Hulle was rustyd reeds 15-nul voor, maar Frankryk het met drie vinnige drieë die voortou geneem, voordat die Bokke in die laaste sekondes seker gemaak het van hulle vierde drie. Fidji het Ierland in nog ‘n wedstryd met 26-19 geklop. Suid-Afrika se vroue is vanoggend met 34-7 deur Japan die loef afgesteek.