Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Rugby: Blitsbokke eindig ‘n teleurstellende sesde plek in Singapoer [KLANK]

# Rugby: Die Blitsbokke het sesde geëindig in die Singapoer-sewesreekstoernooi. Hulle het ‘n rustyd-voorsprong van tien-nul verkwis en met ‘n nederlaag van 14-10 teen Argentinië hul kans verspeel. Nieu-Seeland het Ierland met 17-14 gewen om die Singapoer-titel te verower. Die Springbok-afrigter, Philip Snyman sê hulle moet baie verbeter, insluitend hul besluitneming, die omskakeling van geleenthede in punte en om nie van die wedstrydplan af te wyk nie:

AFR SnymanOnPerformance