Skip to content

Rugby: Blitsbokke eindig 4de in Perth met Argentinië wat die toernooi wen [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-sewes het gister op die laaste dag van die Perth-sewes met 14-7 teen Spanje in die uitspeelwedstryd om die derde plek verloor. Die gasheer, Australië, het die Blitsbokke in die halfeind ‘n plek in die eindstryd gekos met ‘n oorwinning in ekstra tyd, waarna Spanje die Blitsbokke getroef het. Argentinië het hul Perth-titel behou deur Australië met 41-5 in die eindstryd te klop. Die Blitsbok-afrigter, Philip Snyman, sê die span se dissipline was swak:

AFR SnymanOnDiscipline