Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Rugby: Ardie Savea vra vir verandering in All Blacks se insluitingsreëls

# Rugby: Die All Blacks voorspeler Ardie Savea doen ‘n beroep op die Nieu-Seelandse owerhede om die land se insluitingsreëls te hersien, anders gaan hulle agterbly. Savea kan nie vir die All Blacks speel nie nadat hy ‘n aanloklike kontrak met die Kobe Steelers in Japan gesluit het. Talle lede van die Suid-Afrikaanse span wat die twee keer agtermekaar Rugby Wêreldbeker-titels in Frankryk gewen het, speel nou oorsee, met Savea wat saam met sterre soos Faf de Klerk, Pieter-Steph du Toit en Cheslin Kolbe in Japan speel.