Skip to content

Rolprent- en Publikasieraad besorg oor toename in kinderpornografie [KLANK]

# Die Rolprent- en Publikasieraad is uiters besorg oor die stygende gevalle van kinderpornografie, veral in die Wes-Kaap. ‘n Woordvoerder, Ephraim Tljhako, sê sewe mense is van laat 2023 tot Januarie vanjaar aangekeer oor ‘n aanlyn netwerk van kinderpornografie. Hulle was in besit van duisende beelde en video’s van kinders. Tljhako waarsku mense wat kinders die meeste vertrou is dikwels die oortreders:

ENG-TljhakoOnChildPornography