Skip to content

RISE Mzansi wil hongersnood in Gauteng uitskakel [KLANK]

# RISE Mzansi in Gauteng sê hy werk aan ʼn plan om teen hongersnood te veg. Sowat 35-persent van die provinsie se bevolking beleef voedselonsekerheid. Die party het onlangs plantjies aan ʼn groentetuin in Orange Farm geskenk. Tebogo Moalusi van RISE Mzansi sê die prys van die basiese kosmandjie moet gereguleer word om seker te maak dis bekostigbaar om aan alle mense se voedingsbehoeftes te voldoen:

ENG TebogoonHunger