# RISE Mzansi het sy opregte wense uitgespreek vir ‘n vreugdevolle en betekenisvolle feestyd. Leier Songezo Zibi verwys na die party se prestasie om met die verkiesing in Mei verteenwoordiging te kry in die Nasionale Vergadering en die Gautengse wetgewer. Hy versoek Suid-Afrikaners om veiligheid voorop te stel, uit te reik na die kwesbares en afgestorwe geliefdes te eer. Zibi vra gemeenskappe om geslagsgeweld te bekamp en veilig te ry:
RISE Mzansi vra Suid-Afrikaners om veiligheid voorop te stel hierdie feesseisoen [KLANK]
ENG-ZibiOnChristmas