# RISE Mzansi het ‘n aksie-wekroep uitgereik om elke Suid-Afrikaner wat kwalifiseer aan te moedig om hulle mag terug te neem van politici af deur deel te neem aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie se eerste kiesersregistrasie-naweek. Die partyleier Songezo Zibi beklemtoon die diepgaande en direkte rol wat die naweek Suid-Afrikaners bied om die toekoms wat hulle verdien te bepaal. Zibi vra ook geregistreerde kiesers om hulle status by die OVK te bevestig:
RISE Mzansi vra Suid-Afrikaners om die mag terug te neem deur te registreer om te stem [KLANK]
ENG-ZibiOnVoterRegistration