Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

RISE Mzansi sê Nelson Mandelabaai se onderbesteding van toelaes gaan dienslewering kniehalter [KLANK]

# RISE Mzansi in die Oos-Kaap sê hy is bekommerd dat die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit meer as 500-miljoen-rand se voorwaardelike toelaes van Nasionale Tesourie gaan verloor weens die metro se aansienlike onderbesteding. Zandisile Mabuya van RISE Mzansi sê dit dui op die metro se mislukking in finansiële bestuur en sy treurige uitvoering van projekte:

ENG ZandisileonFinancial