# RISE Mzansi sê daar is baie meer wat nog gedoen moet word om die lewens van miljoene vroue te verander wat nie die vrugte van demokrasie pluk nie. Die party se woordvoerder, Gugu Ndlima, sê een van die voortdurende uitdagings wat miljoene vroue in die gesig staar is ekonomiese uitsluiting en segregasie. Ndima sê hoewel die Grondwet dit nie toelaat nie, is dit die realiteit waarmee die werkersklas en armes elke dag te doen kry:
RISE Mzansi sê baie meer word vereis om die lewens van miljoene vroue te verander [KLANK]
ENG GuguonRequired