Skip to content

RISE Mzansi prys onlangse dwelmvonds van R2-miljard in Groblersdal [KLANK]

# RISE Mzansi prys die onlangse dwelmvonds van twee-miljard-rand in Groblersdal, Limpopo, en sê dit lig die doeltreffende polisiewerk in die stryd teen dwelmhandel uit. Dit volg op nog twee aansienlike vondste in Stilbaai in die Wes-Kaap en op die OR Tambo-internasionale lughawe. Die party wens die SAPD geluk met hulle intelligensiewerk en toewyding, en vra ‘n toenemende fokus op dwelmbestryding en misdaadvoorkoming. Woordvoerder Gugu Ndima sê hulle staan die heraanwending voor van die begroting van vier-miljard-rand vir BBP-beskerming om misdaadintelligensie en wetstoepassing te verbeter.

ENG-GuguOnCrime