# RISE Mzansi sê hoewel die Wet op Basiese Onderwyswette wat vandag in die wetboek opgeneem is nie perfek is nie, is dit ʼn voorwaartse stap. Die party ondersteun die bywerk van skoolregulasies maar is besorg oor boetes indien ʼn kind nie vir graad R ingeskryf word nie. Woordvoerder Gugu Ndima sê die party sal die implementering van die wet fyn dophou en hom beywer vir nog verbeterings, wat die behoeftes van leerders en onderwysers voorop stel:
RISE Mzansi ondersteun die BELA-wet as ‘n positiewe verwikkeling ten spyte van gebreke [KLANK]
ENG NdimaOnBelaAct