Skip to content

RISE Mzansi geskok oor SAPD wat R2-miljard moet betaal vir onregmatige inhegtenisnemings en aanranding [KLANK]

# RISE Mzansi sê hy is geskok oor die Suid-Afrikaanse Polisiediens se betaling van nagenoeg twee-miljard-rand aan eise vir onregmatige inhegtenisnemings en aanranding tydens polisie-aanhouding vir die 2020/2021- tot 2023/2024-boekjare. Die minister van Polisie, Senzo Chunu, het dit bekendgemaak in reaksie op ‘n parlementêre vraag. Makashule Gana van RISE Mzansi sê die minister kon egter nie sê aan wie die geld uitbetaal is nie omdat die stelsel nie tussen Suid-Afrikaners en buitelandse burgers onderskei nie:

ENG MakashuleonWrongful