Skip to content

RISE Mzansi Gauteng veroordeel regering se ommekeer oor befondsing aan organisasies sonder winsbejag [KLANK]

# RISE Mzansi in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi en die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Mbali Hlophe, se besluit om ná maande van onsekerheid nou kontrakte toe te ken aan organisasies sonder winsbejag, moenie gevier word nie. Lesufi het onlangs met organisasies vergader en beloof om die begrotingsbesnoeiing van 223-miljoen-rand om te keer en uitbetalings te bespoedig. RISE Mzansi se provinsiale sameroeper, Tebogo Moalusi, sê dis nie die eerste keer dat Lesufi aan hierdie organisasies beloftes maak nie:

ENG MoalusiOnNPOs