# Die preisident van van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het die voormalige minister van Finansies, Tito Mboweni, geloof vir sy bydrae tot beleidmaking. Mboweni is hierdie naweek na ‘n kort siekbed dood. Hy het tussen 1999 en 2009 as die Reserwebank se president gedien. Kganyago het Mboweni as ‘n man van integriteit met diep ekonomiese insig beskryf en het die rol wat hy gespeel het in die verdediging van die sentrale bank, beklemtoon:
Reserwebank se president loof Mboweni oor sy bydraes tot beleidmaking [KLANK]
ENG-KganyagoOnMboweni