Skip to content

Regter Yvonne Mokgoro onthou vir haar krag en gesinswaardes [KLANK]

# Die voormalige Konstitusionele Hofregter, Yvonne Mokgoro, se familie onthou haar as ‘n pilaar van krag en ‘n verenigende dryfkrag. Haar gedenkdiens was by die Nelson Mandela-kinderfonds in Johannesburg waar haar seun, Ithateng Mokgoro, haar beskryf het as ‘n demokraat met goeie waardes. Hy sê die familie, en die land as geheel, het ‘n beginselvaste dienaar verloor met ‘n toewyding aan geregtigheid wat sal voortgaan om die samelewing te vorm:

ENG-IthatengOnMokgoro