# Die Departement vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede dring aan op die beskerming van hierdie kwesbare groepe tydens die feestyd. Dit volg op ‘n toename in die aantal geslagsgeweldsake sedert die begin van die feestyd. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, het aan die SABC gesê hierdie voorvalle word gewoonlik aan drankmisbruik gekoppel:
Regering versoek beskerming van kwesbare groepe hierdie feestyd [KLANK]
ENG-SelalaOnPRotection2