Skip to content

Regering sal steeds belê in inklusiewe onderwys van gelyke gehalte [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die regering sal steeds belê in inklusiewe onderwys van gelyke gehalte. Hy het reageer op die debat oor sy toespraak met die opening van die Parlement en verwys na die die vordering wat gemaak is om geletterdheid en syfervaardigheid in skole te verbeter. Ramaphosa het programme soos die kindersteuntoelae en die Finansiële Hulpskema vir Studente beklemtoon, wat ‘n aansienlike uitwerking het op leerders, en die siklus van intergenerasie armoede moet verbreek:

ENG-RamaphosaOnEducation