# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter sê die verhoging van belastinginkomste moet begin met die versterking van invorderingsvermoë, en nie belastingverhoging nie. Hy het gister [Woensdag] ‘n paneelbespreking van G20-vergaderings oor makro-ekonomiese kwessies in Kaapstad toegespreek. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, kon nie die nasionale begroting indien nie, omdat die regering van nasionale eenheid nie saamgestem het oor ‘n twee-persent verhoging in BTW nie. Kieswetter sê belastingverhogings het gevolge:
Inkomstedienskommissaris sê belastingverhogings het gevolge [KLANK]
ENG KieswetterOnTaxHikes