# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die Driefontein-saak waaroor daar wyd berig is, het hernude kommer oor die onteieningsbevoegdhede van die staat laat ontstaan. Die Onteieningswet bepaal dat die regering grond sonder vergoeding mag onteien as dit in openbare belang is. Woordvoerder Makone Maja sê hulle benodig duidelikheid van die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur oor die aantal onteieningsowerhede wat kragtens die Onteieningswet gemagtig is:
Rasse-instituut wil weet hoeveel onteieningsowerhede word onder Onteieningswet bemagtig [KLANK]
ENG MajaOnAccess