Skip to content

Rand Water waarsku Gautengse munisipaliteite om waterliese met 33% te verminder [KLANK]

# Rand Water sê hy werk teen volle krag en kan nie ekstra water in die stelsel inpomp nie. Die voorraadstelsels wat Rand Water se reservoirs insluit, is uiters laag en die situasie sal waarskynlik met die voortslepende hittegolf vererger. Rand Water se woordvoerder, Makenosi Maroo, sê munisipaliteite word gewaarsku om fisiese waterverliese met 33-persent te verminder, lekplekke soos in hulle No Drop-verslag uitgewys is, te herstel en verordeninge toe te pas:

ENG MakenosionWaterLoss