# Die uitvoerende hoof van Rand Water in Gauteng, Sipho Mosai, sê die provinsie bly volgens Bloudruppel-verslae, een van die voorstes vir watergehalte. Hy het op die Nasionale Water en Sanitasie-indaba in Midrand genoem dat die provinsie geen probleme het met watervoorsiening of grootmaat-watersuiwering nie. Mosai het egter gewaarsku 1,7-miljard liter gaan daagliks verlore as gevolg van munisipale ondoeltreffendheid. Hy hoop dat die konferensie oplossings sal bied om munisipaliteite te help:
Rand Water vra oplossings vir Gauteng se water-uitdagings op munisipale vlak [KLANK]
ENG-MosaiOnWater