Skip to content

Rand Water stel instandhouding van Rosslyn-Noord-watermeter uit [KLANK]

# Rand Water het beplande instandhoudingswerk aan die Rosslyn-Noord-watermeter in Pretoria wat vandag sou plaasvind, uitgestel. Die watermeter sou vervang en opgradeer word. Die Stad Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die nuwe datum vir werk aan die watermeter sal aangekondig word:

ENG LindelaonPostpones