# Rand Water het die Stad Tshwane ingelig die verwagte herstelwerk aan die Mapleton-versterkingstasie was nie suksesvol nie en die pompvermoë is tot verdere kennisgewing steeds 58-persent. Die hoof van die Strategiese Kommunikasie-afdeling, Selby Bokaba, sê Rand Water het gister ‘n kragtoevoer-onderbreking ervaar by die versterkingstasie, wat krag ontvang van ‘n substasie in die Stad Ekurhuleni wat gekoppel is aan die Eskom-netwerk:
Speel klankgreep: ENG Rand water