Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Ramaphosa wens alle Suid-Afrikaners ‘n goeie Paastyd toe [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrika se Christelike denominasies ‘n goeie Paastyd toegewens en bepleit ‘n vreedsame en veilige vakansie. Hy het die belangrikheid van gebede, gesinsverbindings en gemeenskapsondersteuning gedurende hierdie tydperk beklemtoon. Sy woordvoerder, Vincent Magwenya, het Ramaphosa se oproep vir verantwoordelike gedrag om tragedies te voorkom, veral op paaie en by openbare byeenkomste beklemtoon:

ENG-MagwenyaOnEaster