# President Cyril Ramaphosa vra dringende maatreëls om die hoё werkloosheidsyfer onder Mpumalanga se jongmense aan te pak. Hy het tydens ‘n vergadering met die provinsiale uitvoerende gesag die behoefte aan inklusiewe ekonomiese groei en samewerking oor alle regeringsvlakke onderstreep om armoede en werkloosheid teen te werk. Ramaphosa het belanghebbendes versoek om saam te werk om werk te skep en lewenstandaarde in die provinsie te verbeter:
Ramaphosa vra optrede teen hoë jeugwerkloosheid in Mpumalanga [KLANK]
ENG RamaphosaOnMpumalanga