Skip to content

Ramaphosa verwelkom Ierland, Spanje en Noorweë se erkenning van Palestina [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het Ierland, Noorweë en Spanje se besluit verwelkom om Palestina as ‘n staat te erken. Die drie Europese nasies sê hulle mylpaalbesluit is die beste manier om blywende vrede in die Midde-Ooste te bewerkstellig. Ramaphosa sê dit beteken Suid-Afrika se oproep vir die erkenning van Palestina, en vir ‘n vredesproses wat ‘n wapenstilstand insluit, is besig om steun te kry:

ENG RamaphosaOnPalestine