# President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrika se raadgewer oor nasionale veiligheid, professor Sydney Mufamadi, as spesiale gesant aangewys om met Mosambiekse leiers te beraadslaag oor die toenemende onrus in die buurland. Tebello Mosikili van NatJoints sê die regering is vasberade om die veligheid en sekuriteit van sy burgers, asook stabiliteit in die streek te verseker. Sy sê die regering maan sy burgers om kalm bly en nié onbevestigde inligting te versprei wat onnodige paniek kan veroorsaak nie:
Ramaphosa stuur Mufamadi vir samesprekings met Mosambiekse leiers te midde van toenemende onrus in buurland [KLANK]
ENG TebelloonMozambique