# President Cyril Ramaphosa het die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga as die waarnemende president vir vandag aangewys. Die aanstelling val saam met Ramaphosa se besoek aan Harare, Zimbabwe, waar hy aan die 44ste SAOG-staats-en regeringshoofde-beraad deelneem. Motshekga sal die presidensiële pligte tydens sy afwesigheid uitvoer.
Ramaphosa stel Angie Motshekga as waarnemende president aan terwyl hy Zimbabwe besoek