Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Ramaphosa sê werk word gedoen om grensoorgange op mees kritieke pad-deurgange te verbeter [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê werk word gedoen om grensoorgange op die mees kritieke pad-deurgange te verbeter. Hy was voorsitter van die Nasionale Logistieke Krisiskomitee se vergadering oor die vordering sedert die komitee in Junie verlede jaar gestig is. Ramaphosa sê aansienlike vordering is in die afgelope maande gemaak met die vermindering van verwerkingstye by die belangrikste grensposte. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Transnet se herstelplan toon beduidende vordering:

ENG VincentonImprove