# President Cyril Ramaphosa sê spazawinkels wat betrek word by die dood van kinders sal onmiddellik gesluit word. Die president het reageer op die herhaalde gevalle van voedseloordraagbare siektes wat die lewens van kinders geëis het. Hy sê alle spazawinkels en ander geriewe wat kos hanteer moet binne 21 dae na 15 November geregistreer word in die munisipaliteite waar hulle werk:
Ramaphosa sê regering gaan onmiddellik spazawinkels sluit wat betrek word by kindersterftes [KLANK]
ENG CyrilonShutDownSpaza