Skip to content

Ramaphosa sê regering gaan NGV geleidelik instel [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Gesondheidsversekering sal aan alle Suid-Afrikaners gratis gesondheidsorg verskaf by openbare en privaat instellings. Die president oorweeg steeds die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering wat na hom gestuur is vir ondertekening nadat die Parlement dit goedgekeur het. Hy het gisteraand tydens sy staatsrede gesê die regering wil die gehalte en toegang tot gesondheidsorg verbeter:

ENG RamaphosaOnNHI