# President Cyril Ramaphosa sê ondernemings en winkels wat nie voldoen aan regulasies nie en verbind word met enige vergiftigingsgevalle, of betrap word met onwettige gevaarlike chemikalieë in voorraad, sal gesluit word. ‘n Reuseveldtog met deur-tot-deur inspeksies van alle spazawinkels, snoepwinkels en ander informele handelaars sal onderneem word, met Gauteng en KwaZulu-Natal eerste aan die beurt. Ramaphosa sê dit sal hanteer word deur inter-dissiplinêre inspeksiespanne:
Ramaphosa sê ondernemings en winkels wat nie voldoen nie sal gesluit word [KLANK]
ENG CyrilonNon-Compliant