# President Cyril Ramaphosa sê die kultuuraktivis, James Matthews, se stem sal in Suid-Afrikaners se bewussyn weerklink. Matthews is Saterdag op die ouderdom van 95 oorlede. Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Matthews was ʼn Gewaardeerde Lid van die Nasionale Orde van Ikamanga. Hy het die eerbewys in 2004 ontvang vir sy uitstekende prestasies in die letterkunde, sy bydrae tot joernalistiek en sy inspirerende verbintenis tot die stryd vir ʼn nie-rassige Suid-Afrika:
Ramaphosa sê James Matthews se stem weerklink in Suid-Afrikaners se bewussyn [KLANK]
ENG VincentonMatthew