# Die ANC se president Cyril Ramaphosa sê die party moet sy provinsiale strukture versterk om sy regeringsvermoë te verbeter. Die nasionale werkkomitee wat die ANC se dag tot dag bedrywighede hanteer, het gister sy beraadslagingsproses na die Mei-verkiesing in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, begin. Die party het sy meerderheid in die provinsie verloor en net meer as 17-persent van die stemme gekry. Ramaphosa sê hulle verhoog die hele vlak van aktivisme op takvlak:
Ramaphosa sê dis belangrik om ANC se provinsiale strukture te versterk [KLANK]
ENG RamaphosaOnANCKZN