Skip to content

Ramaphosa onthul drie strategiese prioriteite van die regering van nasionale eenheid [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid het besluit om die volgende vyf jaar te wy aan aksies wat drie strategiese prioriteite bevorder. Dit is om inklusiewe groei en werkskepping te dryf, armoede te verminder, die hoë lewenskoste aan te pak en ‘n bekwame, etiese en ontwikkelende staat te bou. Hy het gisteraand die rede tydens die parlementsopening by die stadsaal in Kaapstad gelewer. Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid sal met groot dringendheid en vrymoedigheid en beslissend optree:

ENG RamaphosaOnGNU